Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
KYK | Sandra Prinsloo met eredoktorsgraad deur NWU vereer
Die bekroonde Suid-Afrikaanse aktrise Sandra Prinsloo is Dinsdag vereer met ‘n eredoktorsgaad van die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom.
-
Mangaung: Inwoners ly onder duur eiendomsverhogings
Inwoners van die Mangaung-metro betaal nou duur eiendomsbelasting nadat die waardasies vanjaar verhoog is.
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
Oorlogsmuseum SA se top-erfenisbestemming
Tydens die Golden Shield Erfenis-eerbewyse wat Vrydag toegeken is, is die Oorlogsmuseum in Bloemfontein as die voorkeur-erfenisbestemming aangewys.
-
Bloemfontein-vrou se verhaal van breingewas tot nuwe moed
Izani van der Wal deel haar uitdagings ná haar breinoperasie, en beklemtoon haar stryd met epilepsie en depressie, terwyl sy hoop en genesing deur musiek vind.
-
Is ANC in die Mangaung-metro op krukke?
Dit is onvermydelik dat die Mangaung metroraad anders daar sal uitsien ná die 4 November verkiesing.
-
Bloemfontein se Northridge Mall aan groep in Kaapstad verkoop
Die Kompetisiekommissie het nou die verkoop van die sentrum in Kenneth Kaundaweg in die noorde van Bloemfontein goedgekeur.











