Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Skote klap by meenthuiskompleks in Langenhovenpark toe rowers voertuig met kontant kaap
Die verdagtes in ‘n gewapende rooftog by die Villa Bain-meenthuiskompleks in Langenhovenpark word deur die polisie gesoek.
-
Afgetrede man sterf in huisbrand in Fauna; hond gered
‘n Afgetrede spoorwegwerker Pottie Potgieter (65) is Maandag in die vroeë ure in ‘n verwoestende brand in sy huis dood.
-
Motorongeluk op nat pad eis egpaar op vrou se verjaardag
‘n Egpaar is Maandag dood toe ‘n bakkie van voor in hul Hyundaii10 op Kenneth Kaundaweg tussen Northridge en Urth gebots het.
-
Klub se laaste saamkuier vind ná 71j. van toewyding plaas
Die Universiteit van die Vrystaat Vroueklub het in April sy laaste geselligheid gehou ná 71 waarop die vroue gereeld byeengekom het.
-
Jaco Jacobs vier sy 300ste boek op ‘n vreemde Dinsdag in Bloemfontein
Vir die Bloemfonteinse skrywer Jaco Jacobs was dit nie net ‘n Vreemde Dinsdag nie, dit was baie spesiaal een toe hy vereer is vir sy 300ste boek.










