Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
AfriForum eis bedanking van Mangaung se stadsbestuurder
Die burgerregte-organisasie Afriforum het vandeesweek ‘n brief gestuur waarin hulle die bedanking van die Mangaung-metro se stadsbestuurder eis.
-
Tien verdagtes in hegtenis geneem op suidelike stortingsterrein
Private sekuriteitsfirmas help om 10 verdagtes in hegtenis te neem ná inbrake by besighede in Bloemfontein.
-
Castiglione MOTH vier trotse mylpaal van 80 jaar in Bloem
Die Castiglione MOTH Shellhole het verlede week sy 80ste verjaardag gevier en dit is Saterdag met ‘n saamkuier gevier.
-
Bywoning van aandmark wys ook omgee vir kankerlyer
‘n Deel van die toegangsgeld vir die Franse Aandmark Saterdag 18 April gaan vir die kankerbehandeling van Courtney Butler.
-
Spanne spring in weens swak dienslewering
AfriForum Dienste in Bloemfontein het gedurende Maart 64.16 ton vullis verwyder.
-
Verantwoordelike snoeiprogram vir Bloemfontein se bome gevra
Die DA vra dat die Mangaung-metro weer ‘n behoorlike instandhoudingsprogram in plek kry om die stad se bome op sypaadjies te sny.
-
Televisie- en radioman Johnny Davids (49) sterf skielik
Johnny Davids, ‘n televisie-aanbieder, radio-omroeper, sportkommentator, kunstenaar en skrywer, is in die ouderdom van 49 oorlede.











