Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Herhaalde verspoelings verniel strate in Quaggafontein
Die oorloop by die Brandkop-reservoir by Vaal Central veroorsaak dat strate in Quaggafontein beskadig word.
-
Egpaar sterf in ongeluk in Kenneth Kaundaweg
‘n Ongeluk in Kenneth Kaundaweg het Maandag 4 Mei die lewe van ‘n egpaar geëis.
-
AfriForum op pad hof toe oor dubbele betaling vir vullisverwydering
AfriForum wil hof toe gaan om die Mangaung-metro te dwing om inwoners wat aansoek doen, vry te skeld van tarrief vir vullisverwydering.
-
Kontrakteurs maak stem dik oor hoë tariewe op Mangaung-stortingsterreine
Private kontrakteurs wat vullisverwydering in die Mangaung-metro doen, het tyd tot Woensdag 6 Mei om beswaar te maak teen nuwe tariewe.
-
Daadwerklike optrede, samewerking en hulpbronne nodig om bek-en-klouseer te tem
Die impak van bek-en-klouseer op die landbousektor en ernstige uitdagings daarvan vir produsente is tydens ‘n inligtingsessie op 1 Mei buite Kroonstad uitgelig.
-
Bloemfonteiner deel sy verhaal op kykNET-program Kwêla
Ná die publikasie van sy boek, het Bloemfonteiner Juan Maree die naweek in die TV-program Kwela verskyn om daaroor te gesels.











