Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Kersfonds gee wyd, aan talle welsynsorganisasies
Vanjaar het 25 welsynsorganisasies ‘n bydra ontvang uit die toekennings van die Kersfonds, ondersteun deur BloemNuusExpress.
-
Vrystaat Kunstefees – viering van kuns wat betekenis gee
Kom deel jou storie nooi die organiseerders van die Vrystaat Kunstefees. Die fees met opwindende produksies vind van 7 tot 11 Julie in Bloemfontein plaas.
-
Voorbereidings onderweg vir jaarlikse smulfees
Daar word nou reeds gewerk om al die resepte reg te kry vir De Oude Kraal se gewilde WildsKOSfees wat op 6 Junie aangebied word.
-
Spanwerk van nooddienste troef nood
Die drie mans wat in ‘n helikopterongeluk beseer is en per lugambulans na Bloemfontein gehaas is, is die naweek ontslaan.
-
Skoolbussie betrokke in ernstige ongeluk oppad Bloemfontein toe
’n Leerling en ‘n onderwyseres van die Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon was Vrydag 3 April omstreek 08:15 in ‘n ernstige ongeluk op die N1, 5 km buite Winburg beseer.
-
Mangaung-inwoners gaan swaar belas word, wys konsepbegroting
Terwyl die Mangaung-metro beweer dat eiendomswaardes met tusen 14% en 25% op is, wys die konsepbegroting dit is nader aan 49%.
-
Naln word eindelik opgeknap
Werk het verlede week begin om beskadigde dakke en geute van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) op te knap.
-
Twee helikopters haas drie pasiënte na hospitaal in Bloemfontein
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.











