Die gewilde Baksteen Classic-gholfdag is vanjaar vir die 27ste keer deur die bougemeenskap van Bloemfontein ter ondersteuning van Child Welfare Bloemfontein en Childline Free State aangebied. Die gholfdag is op 5 September op die Bloemfontein-gholfbaan gehou.








You must be logged in to post a comment.