Die polisie in Bloemfontein is steeds op soek na die drie verdagtes wat Shell Unitas Sondagaand beroor het.
Six members of a family was gunned down in their house in Botshabelo, including a 2-year old boy.
BLOEMFONTEIN – Die hofsaak van die geoktroieerde rekenmeesster Elrine Jacobs (41) wat daarvan beskuldig word dat sy geld van die Hillandale-huiseienaarsvereniging in Woodland Hills Wildlife Estate gesteel het, het begin.…
Drie gewapende rowers het gisteraand die Unitas Shell-vulstasie in Universitas beroof en die personeel aangehou.
‘n Saamgestelde reaksiespan van die polisie in Bloemfontein het sewe verdagtes vasgetrek ná die rooftog van ‘n kontantwa voor Metro Food Market.
Police in Bloemfontein are giving chase to suspects in a cash-in-transit robbery that took place near Metro.
Twee verdagtes is in Wilgehof in hegtenis geneem in verband met die beskadiging van infrastruktuur.
Free State police arrested three wanted suspects in Bloemfontein, including alleged repeat offenders linked to theft, robbery and drug dealing.