Die publiek kry van 18 tot 22 September die geleentheid om vir hul gunstelingliedjie te stem. Die wenner word op 24 September aangekondig.
BloemNuusExpress bied op 9 Oktober weer ‘n rolbaldag ten bate van Engo aan. Skryf in en kom geniet die dag!
Nataniël is volgende week in die Sand du Plessis-teater te sien in die vertoning SOOIBRAND.
Bloemfonteiner Nelmarie Albertse Oosthuysen is een van die tien topfinaliste in die FAK se Skryf’it-liedjieskryfkompetisie. Haar liedjie, “Want jy is”, is ‘n KI- musikale verwerking, en die ghoeroe wat as…
The Pick n Pay Hypermarket celebrated a new look on Saturday 29 August featuring lots of specials for customers.
Die liedjie wat Nelmarie Oosthuysen van Bloemfontein geskryf het, is een van die finaliste in die FAK se Skryf’it-kompetisie.