BloemNuusExpress se rolbaldag ten bate van Enge is Vrydag 9 Oktober by die Bloemfontein-rolbalklub aangebied. Vir die spanne wat deelgeneem het, was dit ‘n dag vol pret.
Rolbal is ‘n heerlike spansport en perfek vir spanbou en netwerk met ander ondernemings en organisasies se personeel.
Hier is ‘n gallery van die spanne en die heerlike gees wat die dag geheers het.



































You must be logged in to post a comment.