Daar is nog heelwat produksies waarna feesgangers op vanjaar se Vrystaat Kunstefees kan gaan. Of kom kuier sommer net lekker.
Nie net kuier Hans Haas hierdie vakansie in Holland nie, hy verskyn in ‘n pragtige koffietafelboek van skrywer Xander Steyn.
Daar wag drama, musiek en lekker saamkuier op die Vrystaat Kunstefees van 7 tot 11 Julie.
Ná baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil. Eerste vir Alles is te sien op die Vrystaat Kunstefees.