The Winter Concert programme on 31 May at the Anglican Cathedral in Bloemfontein, features a rich variety of repertoire.
Staan die kans om twee kaartjies vir De Oude Kraal se WildsKOSfees te wen. Besoek BloemNuusExpress se Facebookblad en lees meer hieroor.
Sandra Prinsloo in die eenvroustuk Die ander dogter is vanjaar een van die vertonings op die Vrystaat Kunstefees van 7 tot 11 Julie.
Die Bloemfonteinse Mannekoor met gaskunstenaars Amira Willighagen en Corneil Müller tree op 30 Mei in die Sand du Plessis op.
Kaartjies vir De Oude Kraal se WildsKOSfees op Saterdag 6 Junie is hier aanlyn beskikbaar.
The Underground Library by producer Charl Henning with second-year drama students of the University of the Free State (UFS).
The show will take place on 30 May, and promises high-energy entertainment, combining aerial displays with a showcase of classic and modern vehicles.
To celebrate the 80th existence of the Odeion School of Music, all the ensembles will take part in a commemerateive celebration.