Die akteurs Abel Knobel en Marijke Coetser, albei van Bethlehem in die Oos-Vrystaat, is te sien in die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters.
Luna Paige se landwye #DieReisigers-toer is op 28 Februarie in Bloemfontein by die Aasvoëlklub.
‘n Petroljoggie van Bloemfontein het met sy kletsrymery ‘n tweede plek verower in ‘n bedryfskompetisie. Hy maak graag vir klante ‘n liedjie op die plek op.
Die BeVonk!-musiekfees bring ook Zaan Sonnekus, Sunset Sweatshop, asook Francois van Coke en die Gevaar, na die verhoog.