‘n Petroljoggie van Bloemfontein het met sy kletsrymery ‘n tweede plek verower in ‘n bedryfskompetisie. Hy maak graag vir klante ‘n liedjie op die plek op.
Die BeVonk!-musiekfees bring ook Zaan Sonnekus, Sunset Sweatshop, asook Francois van Coke en die Gevaar, na die verhoog.
Die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) word vanjaar van 28 Maart tot 4 April in Oudtshoorn aangebied.
Unlike traditional museum collections confined to institutional walls, ArtbankSA operates as a dynamic platform that circulates emerging artists’ work.
Internasionale houtblasers kom van 4 tot 7 Januarie na Bloemfontein byeen vir werksessies met studente. en vertonings
BLOEMFONTEIN – Die gewilde musikant Dugulth Ferreira (29), bekend as Junior King, is vanoggend om 07:25 op die N1-snelweg naby Verkeerdevlei in ‘n motorongeluk dood. Lt.kol. Thabo Covane, woordvoerder van die…
Dié week is daar pret en opwinding, heerlike musiek in kwinkslae op die verhoog wanneer Aspoestertjie (Cinderella) en haar vriende amok maak.