BLOEMFONTEIN – Prooi, ’n waaghalsige en meesleurende drama oor mensehandel het stof in die oë van ander produksies geskop op die Vryskitters-eerbewysgeleetheid wat Saterdag 19 Julie aan die einde van…
So saam met die viering van Afrikaans Amptelik 100 Jaar, word daar ‘n spesiale konsert so eg uit die Federasie vir die Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) se sangboek aangebied. Hettie Gouws,…
Belangstelling in die 25ste Vrystaat Kunstefees, wat môre begin, is so goed dat enkele vertonings reeds voor die begin van die fees, wat van 15 tot 19 Julie duur, uitverkoop…
‘n Groot verskeidenheid pret wag op kinders wat van 15 tot 19 Julie by die Vrystaat Kunstefees kuier. Hans Haas verjaar en daar is talle kunswerksessies vir kinders wat hulle…
Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk gaan in Opera Tango gestalte gee aan die passievolle arias, avontuurlustige zarzuelas, ritmiese Spaanse klanke en verleidelike tango op die Vrystaat Kunstefees.
Jannie du Toit toer na die Vrystaat Kunstefees met sy vertoning De wals van de liefde – ‘n musiekteatervertoning wat die gehoor gaan bekoor.
Drie Vrystaatse boere is onder die 10 wat deelneem aan die dertiende reeks van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ‘n Vrou. Daar is ook ‘n nuwe aanbieder.
Passionate supporters rally behind the Springboks, the reigning Rugby World champions
Die jonge Judi Hattingh (13) speel die rol van Helen Keller in die toneelstuk Annie+Helen, en is die jongste speler tot nog toe om ‘n Kanna-eerbewys vir toneelspel te ontvang.
Five readers stand a chance to win tickets for Boktown on Saturday, 5 July in the Mangaung Oval.