Die Cantando-feeskonsert Drie kore, Een stigter, vind op Saterdag 2 Mei in Bloemfontein plaas.
Bloemskou het op 23 April begin en eindig Saterdag 2 Mei op ‘n hoogtepunt met talle aktiwiteite en stalletjies wat beskigtig kan word.
Ná die publikasie van sy boek, het Bloemfonteiner Juan Maree die naweek in die TV-program Kwela verskyn om daaroor te gesels.
The Free State branch of the South African Chefs Association presented another successful InfoChef at the CUT.
From veteran vehicles and toys to the Motor Mec competition – On 1 May all motorheads will have a ball at Cars in the Park.
‘n Deel van die toegangsgeld vir die Franse Aandmark Saterdag 18 April gaan vir die kankerbehandeling van Courtney Butler.