Die jaarlikse WildsKOSFees is op Saterdag 6 Junie by De Oude Kraal aangebied.

Oudergewoonte het Gerhard en Marie Lombaard en hul span van De Oude Kraal die afgelope maande hul navorsing gedoen met kombinasies en smake om honderde onvergeetlike happies voor te sit.

Die skaapplaas buite Bloemfontein het vanjaar die 26ste keer dié fees aangebied waar gaste aan meer as 120 unieke geregte kon proe. Dit sluit 12 verskillende wildskosstalletjies in, sowel as vanjaar se hoogtepunt – ‘n buffel op die spit.

Besoekers smul weer by jaarlikse WildsKOSfees
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • BloemNewsExpress – E-Edition – 4 June 2026
    BloemNewExpress

Gift this article