Highly visible traffic officers was deployed to ensure compliance on all major roads in the Free State for Easter Weekend.
Three suspects were arrested for possession of suspected stolen property and stock theft.
Spelers van skole van oor die Vrystaat, Gauteng, die Oos-Kaap en Noordwes het verlede naweek ‘n splinternuwe B-span-netbaltoernooi bygewoon.
Stoeiklubs van oor die Vrystaat heen het 94 stoeiers gehad wat aan die kampioenskap deelgeneem het.
Werk het verlede week begin om beskadigde dakke en geute van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) op te knap.
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.
The Free State Department of Health faces R5.7 billion in outstanding medical claims.
Nadat inwoners gaan meet het hoeveel suiwer water verlore gaan by ‘n waterlekplek in Albrechtstraat, het die Mangaung-metro vandag begin met herstelwerk.