Die Karoo Kunslied word spesiaal na Bloemfontein gebring deur die ATKV-tak Gemeenskapsteater.
‘n Geliefde oor-, neus- en keel-spesialis van Bloemfontein, dr. Ludwig de Jager, is Dinsdag in die Mediclinic Bloemfontein oorlede.
‘n Geliefde inwoner van Bloemfontein en vroeër ook van Smithfield, Zaza Pieterse (85), is Dinsdag in die hospitaal oorlede.
Die eerste wedstryde in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het op 14 Maart plaasgevind en vandeesnaweek word wedstryde in Bloemfontein gespeel.
A state-of-the-art digital PET-CT medical imaging system was installed at the Universitas Academic Hospital annex at National.
‘n Leerling van ‘n Bloemfonteinse laerskool wat hulp by ‘n maatskaplike werker gesoek het, se stiefpa pleit skuldig op aanklagte van seksuele aanranding.