Mistige weer in Bloemfontein.
Bloemfontein was op 23 en 24 Junie onder ‘n miskombers. FOTO: Inge Strydom

KYK | Lesers deel foto’s van mistige weer in Bloemfontein

,

Op Dinsdag 23 Junie en Woensdag 24 Junie was Bloemfontein vroegoggend onder ‘n miskombers toegevou. Lesers het hul foto’s met BloemNuusExpress gedeel. Het jy ook mooi wintersfoto’s al die afgelope tyd geneem? Stuur dit na inge.strydom@novusmedia.co.za

Ronel Raulstone het hierdie foto in Fichardtpark in Bloemfontein geneem.
Ronel Raulstone het hierdie foto in Fichardtpark in Bloemfontein geneem.
Else Nel het die foto in Paul Krugerlaan afgeneem.
Else Nel het die foto in Paul Krugerlaan afgeneem.
Martie Venter se foto van die mistige weer by die Universiteit van die Vrystaat.
Martie Venter se foto van die mistige weer by die Universiteit van die Vrystaat.
Hierdie foto is deur Victor Reitz in Hilton afgeneem.
Hierdie foto is deur Victor Reitz in Hilton afgeneem.
Karin de Wet het 'n uil gevaar in die mistige weer.
Karin de Wet het ‘n uil gewaar in die mistige weer.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article