Topic Menu:
Op Dinsdag 23 Junie en Woensdag 24 Junie was Bloemfontein vroegoggend onder ‘n miskombers toegevou. Lesers het hul foto’s met BloemNuusExpress gedeel.
|
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
Source:
Link Copy link