Die Universiteit van die Vrystaat Vroueklub het in April sy laaste geselligheid gehou ná 71 waarop die vroue gereeld byeengekom het.
Simoné Mouton van die Hoër Meisieskool Oranje is vereer as speler van die jaar vir die Vrystaat se vroue-krieketspan.
Die oorloop by die Brandkop-reservoir by Vaal Central veroorsaak dat strate in Quaggafontein beskadig word.
Tumelo Mothupi was sentenced 24 years in prison for murdering his former girlfriend.
A second accident involving a state 25-seater patient bus in less than two weeks took place on Tuesday 21 April.
Farmers, residents and businesses along the floodline of the Modder River are warned to be prepared for rising water levels.