Die Laerskool Fichardpark se skoolkoor het Maandag 1 Mei op die ATKV Applous-streeksfinaal 'n goue eerbewys ontvang.
Skolenuus van die Laerskool Fichardtpark. FOTO’S: Verskaf

Kunstige Fichies vaar goed in Afrikaanse Eisteddfod

, ,

Leerders van die Laerskool Fichardtpark het onlangs deelgeneem aan die Afrikaanse Eisteddfod en goeie punte behaal. Die koor het ook op die ATKV Applous-streeksfinaal ‘n goue eerbewys ontvang.

Hier is die uitblinkers op die Eisteddfod volgens graad.

Dié drie leerders het uitgeblink in die Afrikaanse Kunswedstryd. Hulle is Carli Cronje, Lea-Jane Roberts en Livia Botha.
Dié drie leerders van die Laerskool Fichardtpark het uitgeblink in die Afrikaanse Kunswedstryd wat van 18 tot 22 Mei aangebied is. Van links is Carli Cronje (formele gedig A++), Lea-Jane Roberts (formele gedig, A) en Livia Botha (formele gedig, A++).
Drie gr 2-leerders het uitgeblink in die Kunswedstryd. Hulle is Milley van der Westhuizen (links) en Lienka Goosten.
Drie gr 2-leerders het uitgeblink in die Kunswedstryd. Hulle is van links Milley van der Westhuizen (gedramatiseerde gedig, A++) en Lienka Goosten (formele gedig, A+). Thiané van Niekerk het ‘n A+ ontvang vir gedramatiseerde gedig.
Gr. 3-leerders wat aan die Afrikaanse Kunswedstryd deelgeneem het is Miané van der Westhuizen (links) en Mari Wessels.
Gr. 3-leerders wat aan die Afrikaanse Kunswedstryd deelgeneem het, is van links Miané van der Westhuizen (formele gedig, A++) en Mari Wessels (gedramatiseerde gedig, A++). Shiloh Victor het ‘n A++ gekry vir ‘n formele gedig.
Uitblinkers in gr. 4 was Clara Deacon, Janie Sander, Miné Olivier, Velneri Erasmus, en Dylan Britz.
Uitblinkers in gr. 4 was Clara Deacon (gedramatiseerde gedig, A++), Janie Sander (formele gedig, A+), Miné Olivier (formele gedig, A++ en gedramatiseerde gedig, A+), Velneri Erasmus (gedramatiseerde gedig, A+), en Dylan Britz (gedramatiseerde gedig, A+).
Leerders in gr. 5 is van links Mikayla Luyt, Lené Wessels, Elminique Smit en Mila Deetlefs.
Leerders in gr. 5 is van links Mikayla Luyt (gedramatiseerde gedig, A++), Lené Wessels (gedramatiseerde gedig, A++), Elminique Smit (gedramatiseerde gedig, A++) en Mila Deetlefs (gedramatiseerde gedig, A++).
Die gr. 6-leerders was van links Jana Deacon, Henco Brand, Pieter Venter en Giselle Venter. 
Annieke Oosthuizen was afwesig.
Die gr. 6-leerders was van links Jana Deacon (gedramatiseerde gedig, A++), Henco Brand (gedramatiseerde gedig, A++), Pieter Venter (formele gedig, A+) en Giselle Venter (formele gedig, A++). Annieke Oosthuizen (formele gedig, A+) was afwesig met die neem van die foto.
Die gr. 7-deelnemers was Divan Kleyn ,Tommie Wessels, Kara de Villiers, Alissa Kemp en Zauneiy Hughes.
Die gr. 7-deelnemers was Divan Kleyn (formele gedig, A++ en gedramatiseerde gedig, A++), Tommie Wessels (gedramatiseerde gedig, A++), Kara de Villiers (formele gedig, A+), Alissa Kemp (formele gedig, A++) en Zauneiy Hughes (gedramatiseerde gedig, A).
Die Laerskool Fichardpark se skoolkoor het 'n goue eerbewys ontvang.
Die Laerskool Fichardpark se skoolkoor het Maandag 1 Mei op die ATKV Applous-streeksfinaal ‘n goue eerbewys ontvang.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article