A replica of a blockhouse at Tierpoort outside of Bloemfontein will be opened in November at the War Museum of the Boer Republics.
Op die Mangaung-metro se raadsvergadering op Donderdag 30 Oktober het die DA ‘n nuwe verordening voorgestel om padveiligheid te verbeter.
Verskeie organisasies het ontsteltenis uitgespreek oor kennisgewings rakende die verkoop of verhuring van bates soos Naval Hill.
Soveel mooi boodskappe stroom in op die nuus van die dood van Johan Coetzer (44), ‘n inwoner van Ons Tuiste met Downsindroom.
‘n Nuwe sentrum vir mense wat vry wil kom van verslawing, open op 6 Januarie buite Bloemfontein.
Carols with the Stars vind vanjaar op 14 November by die Laerskool Willem Postma plaas. Lees meer oor dié heerlike Kersvertoning wat wag.
Die tweede jaarlikse trauma-simpisium vind op 23 en 24 Oktober in Bloemfontein plaas vir mediese personeel wat in die trauma-bedryf werk.
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.
“Ek het gevoel: Hierdie is my plek. Dit was lekker om met pasiënte te werk, en ek het geweet die Here het my daar geplaas om ander te help.”