Die beseerde veearts van Kroonstad wat by Clocolan in ‘n fratsongeluk deur ‘n buffel beseer is, is Maandag, binne 45 minute vandat hy in Bloemfontein aangekom het, in die teater.
Die uitblinker-atleet van die Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag 6 Februarie nog ‘n Suid-Afrikaanse rekord verbeter.
The body of the victim was found on the side of Meadows Road. She was wearing a pair of jeans, a yellow striped short-sleeved T-shirt and white Fila sneakers.
Aiden Dednam het op die Junior Ope Pluimbaltoernooi in Alberton gerieflik die junior titel gewen. Die 14-jarige toon baie potensiaal.