Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Mouton het onlangs sy Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se Sportskiet-streekkleure verwerf en het die afgelope Saterdag (5 September) ‘n uitstekende prestasie gelewer toe hy die eerste plek in die 10-m-o.16-klas…
Sandra sê sy is dié Sondagoggend deur suster Beukes gebel en gevra om na Eilandhuis te kom omdat daar ’n voorval met Nicola was. Toe sy vra wat gebeur het,…
Eilandhuis in St. Helenabaai het vanaf 1 September nuwe bestuur en ’n nuwe naam, ná onlangse regsoptrede oor die tehuis.
Met dié oorwinning verstewig die Albatrosse hul derde plek op die punteleer, terwyl Young Hearts na die vyfde plek teruggesak het.
Volgens die polisie het die vroue verskeie haarsalonne in Laingville besoek en eienaars, van wie die meerderheid buitelanders is, probeer dwing om hul sake te sluit.
West Coast Abalone by Cape St. Martin sluit op 31 Julie ná 28 jaar weens markdruk, stygende koste en swak vraag.
Kennisgewings vir die beplande eiendomsontwikkeling in St. Helenabaai is reeds op plaasheinings naby die Stompneusbaai-woonbuurt opgesit, waarmee kennis gegee word vir ‘n belanghebbende betrokkenheidsproses vir ‘n voorgestelde kleinhandelontwikkeling in die dorp.
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) help vissermanne van St. Helenabaai uit nood nadat hul boot enjinprobleme ondervind het