Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Noluvu Ludidi Om vir hul gesinne te sorg en kos op die tafel te sit, was die doel van al drie Laingville-vissermanne wat onlangs naby St. Hele- nabaai verdrink het…
Die gemeenskap van Laingville, wat nog herstel van een tragedie, is weereens deur die noodlot geruk. Drie vissermanne se lewens is kortgeknip nadat hul boot naby Shelly Point, St Helenabaai,…
Keelvol kleinskaalse vissers het die afgelope Maandag (14 Julie) die ingang na die Sandy Point-hawe in St. Helenabaai tydelik versper. Dié optrede in die Agterbaai was deel van ‘n uitgebreide landwye betoging…
Troeteldiere ly in die winter aan koue; hulle benodig behoorlike skuiling, kos, water, en ekstra sorg om veilig te bly.
Contact local animal-welfare organisations for emergencies or volunteer opportunities.
The Weskus Quartel Shellhole hosted a successful Golf Day, raising funds for South African military veterans.