Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Piketbergse sake-eienaars eis duidelikheid oor middedorpuitbreiding en munisipale ontwikkelingsplanne.
Volgens Philip Jankielsohn, die eienaar van die sentrum, het al 40 winkels huurkontrakte onderteken.
Denver Adams en Jerome Smit, die twee dryfvere agter die Facebook-blad, Praat Saam Piketberg, het in hul jonger dae reeds ‘n passie gehad om by die gemeenskap betrokke te wees.…
’n Bobbejaan wat ’n huis in Piketberg binnegegaan en homself in ’n kamer vasgekeer het, is deur die munisipaliteit se wetstoepassingseenheid geskiet.
Die inisiatief is deur die Piket-Bo-Berg Inwoners Vereeniging, as hoofborg en dryfkrag agter die projek, ondersteun.
Joswin Owies (35) uit Eendekuil is in die Piketbergse landdroshof skuldig bevind aan daggahandel en tot R4000 boete gevonnis.
Toerismemaand is in Goedverwacht geloods, met die opening van die Groen Piketbergroete 366 om toerisme en plaaslike ekonomiese geleenthede te bevorder.
Mayor Ray van Rooy said creating opportunities for young people remains a key priority, as the youth are the future of Bergrivier.
Vyf verdagtes vasgevang vir rooftog in Lambertsbaai.