Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die daaglikse nuusverslae oor noodlottige padongelukke dwing ‘n mens om ‘n waarneming te deel oor die bestuursgewoontes van sommiges in hierdie kontrei van die Weskus, maar ook elders.
Diazville Primêr sê die vriendelikheid en ondersteuning sal ‘n betekenisvolle verskil in die lewens van hul leerders maak.
Ongelukkig is daar baie kosse wat vir mense veilig is, maar gevaarlik, soms selfs dodelik vir honde en katte.
Dié 16-jarige leerder van die Hoërskool Hopefield kom uit ‘n musikale familie wat haar aangemoedig het om haar passie te volg. Haar liefde vir sang het mettertyd het net al…
Die besoek het ten doel gehad om die gebied se unieke besiens- waardighede te vertoon terwyl die ekonomiese waarde van groot sportgeleenthede buite die gasheerstede versterk is.