Die Azure-gimnastiekklub het voorverlede Saterdag (20 Junie) aan sy eerste kompetisie vir 2026 deelgeneem, die Weskus-distriksuitdunne. Die klub is baie trots op sy prestasies. “Die span het uitstekend gevaar en 28 goue medaljes, 15 silwermedaljes en agt bronsmedaljes verwerf.” Al die gimnaste het die Weskus-distrikspan gehaal en gaan van Vrydag tot Sondag, 14-16 Augustus, aan die Wes-Kaapse kampioenskap in Saldanha deelneem.

Gimnaste dring deur

Azure-gimnaste blink uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article