Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Prysvergelyking vir Mei: Laagste pryse in Velddrif te kry
Die data, wat van Januarie tot Mei vanjaar deur dr. Clive Coetzee en sy familie versamel is, toon dat ‘n standaardmandjie van 20 alledaagse artikels in Velddrif gemiddeld R974,47 kos – die laagste van die vyf dorpe wat ondersoek is.
-
Kommer oor omstrede projekte by Hopefield
Ons vra ook dat alle verwante dokumentasie, omgewingsimpakstudies, watergebruiksaansoeke, openbare deelname- verslae en goedkeuringsprosesse maklik vir die publiek toeganklik gemaak word.
-
Vakansiegangers ingeloop
Die vrou, wat anoniem wil bly, is deur ‘n sogenaamde “Suzette du Preez” met altesaam R6 150 ingeloop.
-
-
-
Waardes vir Woelwaters
Boshoff glo vas kinders is die sleutel tot ‘n gesonde, waardegedrewe samelewing.
-
-
-
LESERSFOTO | Weskus se eie Noorderligte
Dit laat ‘n mens amper aan ‘n Weskus- weergawe van die Noorderligte dink.
-
Bergrivier overpayment
Aside from alleged overpayments to serving councillors, the complaint raised concerns about failure to disclose these.









