Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Saldanhabaai-munisipaliteit belê spesiale vergadering te midde van Valke-ondersoek
Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.
-
SKOLENUUS | Netbalspelers dring deur
Die skool wens hulle alle sukses vir die komende kampioenskappe toe en glo hulle sal ‘n inspirasie vir hulle spanmaats en die hele skoolgemeenskap wees.
-
-
-
-
Alkoholiste kán hulp kry
Die Nasionale Instituut vir Alkoholmisbruik en Alkoholisme glo herstel is egter nie net ‘n fisieke proses nie, maar behels ook emosionele, gedrags- en sosiale verandering.
-
Hopefield GPF gee terugvoering op imbizo
Die imbizo het die gemeenskap die geleentheid gebied om hul kommer en kwessies te lug. Wat opvallend was tydens die vergadering, is dat daar nie baie gemeenskapslede teenwoordig was nie.
-
DIEREWELSYN | Noodhulp vir diere werk só
In baie huise is dit nie altyd moontlik om dadelik by ‘n veearts uit te kom nie, maar basiese noodhulpkennis kan ‘n troeteldier se lewe red totdat professionele hulp beskikbaar is.










