Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Meer as 1 000 maaltye verkoop vir Huis Wittekruin
VREDENBURG – ’n Groot poging van omgee en gemeenskapsbetrokkenheid het onlangs gelei tot ’n suksesvolle fondsinsamelingsprojek ten bate van Huis Wittekruin. Dr Eugene Moore en sy broer, Rian Moore, is […]
-
-
‘Valke-ondersoek’ vals sê Speaker
Olwene Daniels het op die vergadering, wat virtueel gehou is, beweer daar is “geen sodanige ondersoek deur die Valke nie” en dat dit bloot “‘n hype” is wat deur “‘n sekere politieke party” geskep word.
-
Veeldoelige Sentrum in White City bied sokkerkyk
Weskussers kan Donderdag 18 Junie by die Veeldoelige Sentrum in White City, Saldanha, saamtrek om Bafana Bafana se volgende FIFA-Wêreldbeker-groepwedstryd teen Tsjeggo-Slowakye te sien.
-
Donasie van hoedjies vir krieketklub
Tyremart Vredenburg het onlangs, in samewerking met Autozone Vredenburg, ‘n donasie van 25 hoedjies aan die St. Helenabaai-krieketklub oorhandig.
-
Sea Harvest Health Run here!
The Sea Harvest Foundation Health Run is set to take place this weekend on Saturday 20 June.
-
Vloedbeskadigde wyn te koop
Die sogenaamde “Bottles of Hope” is tydens die Wes-Kaapse vloede gered, en die opbrengs van die veldtog gaan direk aan Van Loveren om die wynplaas se herstel te ondersteun.
-
Saldanha Bay Municipality inaugurates new Youth Council
Saldanha Bay Municipality inaugurates new Youth Council.
-
Kom sê jou sê oor dié projek
Kommer broei steeds oor ‘n omstrede multimiljardrandse brandstofaanleg en reuse-sonplaas wat by Hopefield beplan word. ‘n Openbare vergadering om die projek te bespreek, vind volgende week in die dorp plaas […]










