Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kos- en brandstofpryse vir drie maande in Saldanhabaai-area en Velddrif in detail ontleed
Die opname dek Januarie tot Maart en vergelyk pryse by die gebied se groot vulstasies en kan verbruikers help om beter beplanning vir hul brandstofuitgawes te doen.
-
Man (69) se liggaam naby ou myn gevind
Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat sedert Saterdag 21 Maart vermis was.
-
-
-
-
Wêreld-outismedag: Ouers deel ervaring oor outisme
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het […]
-
Paasfees vol betekenis
Paasfees is ‘n tyd vir gesinne en families om byeen te kom en die opstanding van Jesus te herdenk. Vir baie het Paasfees ‘n belangrike en besondere betekenis. Vir Aletta […]
-
Botsing op R45 eis ses
Die seer en ongeloof word steeds in die Weskus gevoel. Dit nadat ‘n grusame ongeluk die lewens van ses mense geëis het. Die ongeluk het die afgelope Sondag (29 Maart) omstreeks […]
-
SBM sê veiligheid eerste tydens Paasnaweek
Met die Paasnaweek wat voorlê, is dit ‘n kwessie van almal aan boord om ‘n veilige naweek vir Weskussers en besoekers te skep. Verskeie rolspelers, insluitend verkeer, wetstoepassing, sekuriteit, ambulansdienste […]
-
Maak ‘n keuse voor jy bestuur
Met Paasnaweek voor die deur, salaristrekkers wat maandeinde-betalings gekry het en ‘n toestroming van besoekers na die Weskus, soebat Weslander mense om nie te drink en bestuur nie. Dit is […]










