Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stigting én PA wil nie vrae antwoord oor Stigting vir Joshlin
Die langverwagte bekendstelling van die “Joshlin Smith-stigting” vind plaas op Sondag 15 Maart by die Dial Rock-saal in Saldanha, maar steeds is daar geen aanduiding presies wat die stigting gaan […]
-
RUBRIEK | Diepgebraaide hoender en oorlog nie maats nie
Wat vir my egter die koek vat, is daai video’s waar die gek geskeer word met ons soldate hier aan die tuisfront.
-
Mev. SA-droom word ‘n werklikheid
Volgens Vorster het die kompetisie haar reeds so baie geleer. Wat haar persoonlik die meeste geraak het, is die voortdurende groei.
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Vredenburg – Drie onbekende mans het verlede Donderdag (5 Maart) omstreeks 20:30 ‘n 32-jarige vrou se huis in George Kerridge binnegekom en haar gevra om saam met hulle na die […]
-
-
Dis die maand vir partytjies!
Die res van die maand is reeds volgeboek met geleenthede vir pret en Weskus-plesier, en dit lyk of organiseerders probeer om die droë, warm Maartmaand ten volle te benut voordat die reënseisoen in April begin.
-
-
Boer-aanvallers kies nie borgtog
Louw is in ‘n kritieke toestand per helikopter na ‘n Kaapse hospitaal geneem, waar hy steeds aansterk. Hy sal nog verskeie operasies moet ondergaan.
-
Kommer oor verwagte styging van brandstofpryse
Die brandstofprys raak elke aspek van die lewe, selfs toerisme.
-
KykNet-filmspan besteel
Hy beklemtoon dat die produksiespan steeds welkom voel in Langebaan en dat hulle die gemeenskap se ondersteuning en gasvryheid baie waardeer.










