Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dís ‘n stink storie! Langebaners betaal dubbeld vir riooldienste
Die riool loop gereeld by ‘n rioolopgaardam langs ‘n private skool op Langebaan se sportterrein oor.
-
-
-
Drie bly agter tralies ná aanval op boer en veediefstal by Lambertsbaai
Die drie mans wat aangekla word van die wrede aanval op die Lambertsbaaise boer Hugo Louw en die diefstal van sy skaap, bly agter tralies.
-
-
Raadslid in val beseer
Johan Moolman, raadslid van Velddrif, sterk tans aan nadat hy onlangs by sy huis geval en ‘n skedelfraktuur opgedoen het. Volgens Moolman gaan dit reeds beter en herstel hy goed […]
-
B’rivier Akademie fokus op kinders
Die skool is onder nuwe bestuur, gekwalifiseerde onderwysers is aangestel, die registrasieproses as private skool is aan die gang en voorbereidings word vir verhuising na ‘n nuwe perseel getref.
-
Winterkoue tref nie net mense
Met hierdie bitter koue, reën en stormwinde wat ons nou in die Wes-Kaap beleef, hoor ‘n mens dikwels iemand sê: “Ag, honde het mos dik velle en pelse, hulle is […]
-
Heerlike snoek op die kole
Inwoners van Huis Wittekruin het hul jaarlikse snoekbraai saam met die gemeentelede van die NG kerk Saldanha deurgebring. Die geleentheid het op Saterdag 16 Mei plaasgevind. ‘n Groep geesdriftige snoekbraaiers […]
-
Bedrogsaak teen Lightfoot uitgestel, verhoor in sig
Die hofsaak teen die berugte vermeende sosialemediabedrieër Billy Lightfoot is tot Dinsdag 28 Julie uitgestel omdat die landdros die afgelope Dinsdag (19 Mei) nie beskikbaar was nie. ‘n Datum waarop die verhoor […]










