Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskus Dames A-span verower brons
Die span se puik prestasie is ‘n bewys van hul harde werk, toewyding en spanpoging.
-
Langebaan Stars tops at champs
The coaches congratulated all the gymnasts who competed, saying the results reflected their hard work, dedication and commitment to their very rigorous training.
-
Women celebrate healing
The event brought women together for a day of faith, worship, personal testimonies and messages of hope while creating an opportunity to connect and encourage one another.
-
Beker-opwinding kom
Die Sanlam Boland-groot-uitdaagbekerkompetisies in die ses streke nader sy einde. Met drie wedstryde oor kry spanne ‘n laaste kans om te kwalifiseer.
-
Natuur steier onder ongekende weerstoestande
Plaaslik, in die Weskus, bly noodsaaklike opvolgreën weg terwyl koringlande en ander landbouaanplantings begin kwyn. Die gewilde blommeseisoen word ook geraak. Vroeër vandeesmaand het die organiseerders van die jaarlikse veldblomskou in Clanwilliam besluit om dié uitstalvenster vir die gebied se…
-
Red Stars wys omgeehart
Die Red Stars het op Sondag 16 Augustus ‘n fondsinsamelings-noenmaal (high tea) by die Sandveld-laerskool se Huis van Rooyen-koshuis aangebied vir Alezade Brink (27), ‘n onderwyseres van Redelinghuys.
-
NSRI vereer sy helde só
Die aand se hoogste eerbewyse het betrekking gehad op ‘n dramatiese reddingsoperasie by die Grootdraaidam in Mpumalanga op 29 Desember 2025.
-
‘Net twee katte kan bly’
Diereliefhebbers het hul kommer uitgespreek oor die verwydering van ‘n “kolonie” katte by die Velddrif River Restaurant & Shipwreck Bar, ná ‘n berig op weslander.co.za.
-
Youth explore their future
Mayor Ray van Rooy said creating opportunities for young people remains a key priority, as the youth are the future of Bergrivier.
-
Vyf aangekeer ná winkelrooftog
Die verdagtes is op Piketberg, sowat 128 km van Lambertsbaai af, vasgetrek nadat die polisie inligting ontvang het dat die verdagtes in die rigting van Kaapstad beweeg.










