Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisiebeamptes in botsing beseer
Die voorval het tussen 18:00 en 20:00 voor die ingang na die plaas Patrysberg plaasgevind.
-
Jong rugbyspeler op pad na Thailand
Die toernooi, wat gedurende die Desember-skoolvakansie plaasvind, bring topskoolspanne van reg oor die wêreld byeen en bied aan jong rugbyspelers die geleentheid om hul vaardighede teen spelers uit verskillende lande en kulture te toets.
-
VERKIESING 2026 | DA behou Saldanhabaai, maar verloor meerderheid – voorlopige uitslag
Met al 25 stembusse in die Saldanhabaai-munisipaliteit getel, lyk dit volgens voorlopige uitslae dat die Demokratiese Alliansie (DA) die beheer behou met 49,11% van die stemme.
-
Delta Dieter chooses Yzerfontein for final run in celebration: 78 years, 700 parkruns
Dieter Meyer recently celebrated his 78th birthday by running his 700th parkrun.
-
Langebaan-polisiestasie netjiesste en skoonste in Weskus- munisipale distrik
Langebaan se polisiëringsforum skenk die helfte van die stasie se prysgeld aan St Helenabaai ná dié stasie se verbetering in netheid tydens die Weskus-kompetisie.
-
VERKIESING 2026: Voorlopige uitslae dui op DA wat Weskus behou en PA wat sterk groei
Die Demokratiese Alliansie (DA) blyk sy greep op die Weskus-distriksmunisipaliteit te behou as na die verkiesingsuitslae gekyk word wat vandag instroom.
-
Matthew Dreyden van Velddrif gekies vir internasionale jongleiersberaad
Dreyden se keuring volg nadat hy deur die Oranjezicht Market Community as een van ’n beperkte groep Suid-Afrikaners vir dié internasionale inisiatief gekies is.
-
Woon Langebaan-GPF by
Jou teenwoordigheid bou vertroue, versterk samehorigheid en help om jou woongebied ‘n plek te maak waarop jy trots kan wees.
-
VERKIESING 2026 – Weslander gesels met kiesers oor hul redes om te stem en wat hulle verwag
Weskussers het op Woensdag 4 November hul stemme uitgebring.
-
Help maak Kersfees vir 250 pleegkinders spesiaal
Die organisasie wil verseker dat kinders onder sy sorg tydens die feestyd spesiaal voel en die vreugde van Kersfees kan ervaar.









