Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gr.9-klas leer oor maritieme bedryf
Die sessie is deur die Transnet nasionale hawe-owerheid (TNPA) as deel van TNPA se maritieme maand aangebied en het die leerders aan die verskillende beroepsmoontlikhede in dié bedryf blootgestel.
-
Curro Langebaan verwelkom 2027-studenteraad
Die nuwe leiers staan nou gereed om ‘n positiewe bydrae tot die skoolgemeenskap te lewer, hul medeleerders te inspireer en die skool se waardes met trots uit te dra.
-
VN-protokol kan internasionale stryd teen onwettige houthandel versterk
Van Suid-Afrikaanse stinkhout en geelhout tot rooshout wat vir China se mark vir luukse meubels bestem is – die handel beklemtoon die toenemende uitdaging om natuurlike hulpbronne teen georganiseerde misdaadnetwerke te beskerm.
-
Men’s Day event to tackle men’s wellbeing
Men’s health, mental resilience, financial well-being and the pressures associated with modern masculinity will be among the topics explored at a Men’s Day event at The Bay Club & Social at Blue Bay Lodge in Saldanha on Saturday 21 November.
-
Cape Town reminds parties to remove election posters by 18 November
Cape Town orders political parties and independent candidates to remove election posters and banners by November 18, or face removal fees.
-
Drie Eisteddfod-leerders blink uit
Janae Montsheng en Sesona Balelo het pryse in Afrikaans Addisionele Taal verower, terwyl Rowen Makaya in Engels Huistaal erkenning ontvang het.
-
Langebaan GPF nooi gemeenskap na imbizo
Deur saam met die polisie te werk, kan misdaad voorkom, probleme vinniger aangespreek en praktiese oplossings gevind word wat vir almal werk.
-
Judokas maak Weskus trots
Die Witteklip Judoklub se sewe deelnemers het gesamentlik 13 medaljes verower.
-
Lutzville-polisie soek hulp om vermiste man (32) op te spoor
Lutzville-polisie soek Jade De Boela (32), wat sedert Saterdag vermis word, en doen ’n beroep op die publiek om hulp.
-
Geliefde Huis Wittekruin inwoner Johan van der Vyver laat ’n nalatenskap van liefde, geloof en lewensvreugde
Vir sy dogter, Betsi-Ann van der Vyver, was haar pa veel meer as net ’n ouer. Hy was haar eerste held, haar veilige hawe en die eerste man op wie sy verlief geraak het.










