Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskus hoër boetes gespaar
NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel (Aarto). ‘n Tydelike vrystelling bly in plek terwyl die dispuut…
-
Twee verdagtes in aparte voorvalle met wapens betrap
Dillian Barends (29) van Noordhoek, Laaiplek, het Sondagaand glo probeer weghardloop toe hy polisiebeamptes gewaar. Hy is voorgekeer en deursoek, waarna ‘n mes en gaspistool na bewering in sy besit gevind is.
-
Bloed vloei weer
Volgens kapt. Tania Helfrich, woordvoerder van die Weskus-polisiedistrik, is Kamp Vrydagaand (21 Augustus) omstreeks 20:45 in Langstertjiestraat met steekwonde gevind. Hy het ook ‘n wond aan sy mond gehad en is op die toneel dood.
-
-
-
‘Weslander’ blink uit by nasionale toekennings
Buckle was ‘n finalis in vier kategorieë, terwyl joernalis Noluvu “Lulu” Ludidi ook ‘n top-10-posisie behaal het.
-
-
-
Kom geniet kos, vermaak by skou
Die Hopefield-fynbosskou is vanjaar weer gereed om besoekers met ‘n naweek propvol fynbos, musiek, vermaak en gesinsaktiwiteite te ontvang.
-
INDIEPTE-ONDERSOEK | Weskus-dorp se stormwatersloot eintlik ‘n rivier
Die Bokrivier by Vredenburg is ’n byna vergete natuurbate, met onsekerheid oor sy oorsprong en kommer oor watergehalte en besoedeling.









