Eisteddfod-leerders: Janae Montsheng, Sesona Balelo en Rowen Makaya.
Eisteddfod-leerders: Janae Montsheng, Sesona Balelo en Rowen Makaya.

Drie Eisteddfod-leerders blink uit


Drie leerders van Jurie Hayes Primêr het onlangs met hul uitstekende prestasies by die Eisteddfod uitgeblink.

Janae Montsheng en Sesona Balelo het pryse in Afrikaans Addisionele Taal verower, terwyl Rowen Makaya in Engels Huistaal erkenning ontvang het.

Die skool het sy trots uitgespreek oor die leerders se prestasies en hulle gelukgewens met hul harde werk en toewyding.

LEES OOK: Jurie Hayes-kore skitter

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 November 2026
    Weslander E-Edition – 12 November 2026

Gift this article