Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man in hof ná beweerde poging om by Vredenburg-besigheid in te breek
Vermeende inbreker verskyn in hof nadat hy na bewering saam met twee makkers probeer om by ’n besigheidsperseel in Vredenburg in te breek.
-
LAC Half Marathon returns
For LAC the race represents community pride and resilience, while welcoming runners who have made the event part of the local running calendar.
-
Hopefield-polisie soek hulp om man in lykskouingsaak te identifiseer
Hopefield-polisie soek hulp om man in lykskouingsaak te identifiseer.
-
Noodhulp-opleiding begin in Velddrif
Die opleiding volg te midde van ‘n beroep op die Wes-Kaapse departement van gesondheid vir beter ambulansdienste in Velddrif en omliggende gebiede.
-
Court dismisses fishing cooperatives challenge to seismic survey
Western Cape High Court dismisses a challenge against government approval for offshore seismic testing, allowing TGS Geophysical Company’s survey to proceed.
-
-
-
Sakekern in nag geteiken
Volgens die polisie se analise van misdaadinligting het ses inbrake sedert Maandag 1 Junie in Saldanha se sentrale sakekern plaasgevind. Die voorvalle het hoofsaaklik tussen 22:00 en 04:00 in die nag plaasgevind, wanneer oortreders voordeel uit die stiller ure trek.
-
Huis Wittekruin hou veiling
Die wynveiling is ‘n belangrike geldinsamelingsgeleentheid vir Huis Wittekruin, wat reeds sedert 1973 ‘n tuiste aan bejaarde inwoners bied.
-
Judokas van Witteklip tops
Die jong sportmanne en -vroue se prestasies is ‘n bewys van hul harde werk, dissipline en toewyding aan judo, het Jacques Boer, hul afrigter, gesê.










