Toe eerwaarde J.P. Redcliffe in 2024 as leraar van die Mamre- Morawiese gemeente bevestig is, het hy besef verskeie historiese geboue op die kerkterrein verkeer in ‘n swak toestand.
WeskusNuus E-Edition 11 August 2026 — Atlantis, Pella, Mamre and Melkbosstrand local news, headlines, and community updates.
WeskusNuus E-Edition – 28 July 2026: latest Atlantis, Mamre, Pella & Melkbosstrand headlines, local news, community events, sports, classifieds and regional updates.
Die gemeenskap van Atlantis, Mamre, Pella en Witsand wag steeds op terugvoer van die Stad Kaapstad oor hul memorandum teen die beplande verkoop van erf 8813, waar die Thusong-sentrum geleë…
Ma (29) wat versuim om 11-jarige se seksuele misbruik aan te meld, kry borgtog.
Read the full WeskusNuus e‑edition for 23 June 2026: in-depth local reporting, community news, municipal updates, crime and court coverage, schools and features, sports results, business and agri news, classifieds…
Atlantis-rugbyspeler Tereska Kabuika inspireer jong meisies tydens rugbykliniek ná haar opkoms in Boland- en junior Springbokvrouerugby.
Ná meer as drie dekades van demokrasie in ons land moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die vryheid geniet wat ons verdien nie. Ons kan en…
Random? Dis ‘n woord wat deesdae gereeld gehoor word. Die Pharos-woordeboek vertaal dit met “lukraak”, “toevallig” en “ewekansig”, maar geen van dié woorde beskryf ‘n “random act of violence”, soos…