Murphy Roberts Inwoners van Uitbreiding 12 is woedend oor die omstandighede van paaie en baie kan nie hul motors gebruik nie. Met winter op hande is inwoners bekommerd oor wat…
Murphy Roberts “Breek die stilte; moenie langer stilsit terwyl verkragters en ander seksuele oortreders skotvry buite rondloop nie!” Dít is die woorde van Janine Passenz van die Survivers Haven foundation…
Murphy Roberts Young Hearts het Saterdag sy droom seisoen voortgesit en is steeds die enigste onoorwonne span in die Boland Grootuitdaagbeker se Weskus-streek. Die troepe van die grafkelder het die…
Murphy Roberts “Genees Atlantis”, wat vroeg in die jaar in die lewe geroep is om die dorp veiliger te maak, is besig om momentum te kry. Kol. Mario Thyse, die…
Dr Meyer Swanepoel envisions a model of care that focuses on preventative services, including well-informed life choices and community-oriented primary care (COPC), delivered as closely as possible to where people…
Murphy Roberts Daar gaan nie ‘n tweede kans wees om ‘n eerste indruk te maak nie. Só het Allister Lightburn, die subraad 1-voorsitter en wyk 29-raadslid, aan ongeveer 100 jongmense…
Murphy Roberts “Ons is keelvol van hoe die gebied lyk en wil ‘n verskil maak!” Dit is die woorde van selferkende bendelede van Avondale, of die Skeem, soos dit bekend…
The Atlantis Special Economic Zone (ASEZ) was proud to present the second edition of the Atlantis Careers Expo, to date the only truly-significant event of its kind presented in the…
Murphy Roberts “I am committed to walking in obedience to my calling, no matter how long the journey takes. So says Alex Avuyile, a 35-year-old gospel singer and worship leader…
Die wetenskaplaboratorium by die Hoërskool Atlantis is onlangs met behulp van Lesedi Nuclear Services opgeknap. Dié Gautengse maatskappy se uitkyk is dat hulle hul korporatiewe sosiale belegging as ‘n integrale…