Die skenking het toerusting – een stel sokkertruie vir ‘n junior en ‘n senior span spelers – ingesluit.
mong those honoured was Sgt Chris Koopman from Atlantis, who was named runner-up Western Cape SAPS Detective of the Year (level 5-7).
Tabisher het Dinsdag (3 Maart) weer vlugtig verskyn – met sy nuwe prokureur – en die hof meegedeel hy kan nie meer lekker onthou wat presies op die dag van die…
Atlantis police asks the community to share information anonymously about a murder which occurred on 31 January at 23:45 in Tsitsikama street, Ext 12, Atlantis.
Volgens Lesley Daniels, die voorsitter van die Mamre-atletiekklub, is die marathon die afgelope ses maande fyn beplan.
Dit wat bloot as pret by Van Riebeeckstrand Primêre Skool begin het, het later op hoërskool ‘n ernstige sportloopbaan geword – ‘n besluit wat haar vandag tot provinsiale vlak gedra…
Volgens La-Meecha se ma, Mickalah, kon sy hoor hoe die bestuurder van die motor spoed optel in die pad wat van skoolkinders wemel. Met trane wat vrylik rol, vertel sy…