Cheetahs and Pumas face off again in a Currie Cup Premier Division semifinal, battling for South Africa’s premier domestic rugby title
Die Hoërskool Witteberg se karatekas blink uit by die Shoto-karate-kampioenskap en bring verskeie medaljes van Bloemfontein huis toe.
Dehan het onlangs die nuus ontvang dat hy die Groen en Goud sal aantrek – die beloning vir maande se harde werk.
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem se bergfietsryers het ‘n sterk spanvertoning gelewer deur die tweede ronde van die MTB-skolereeks in die algehele derde plek af te sluit. Verskeie van die…
Hoërskool Witteberg het hul 2026 Wesgrow Sentrale Skolesportreeks afgesluit met suksesse in netbal en meisieshokkie, terwyl Hoërskool Diamantveld van Kimberley al die rugbywedstryde by die byeenkoms in Bethlehem gewen het.
Faf to debut for Cheetahs against their rivals, the Lions, as the teams begin their quest to claim the Currie Cup, South Africa’s premier trophy.
‘n Groot span Vrystaters het deelneem aan die byeenkoms vir laswerwedloop, biathle en triathle.
Seven provincial women’s rugby teams are set to clash in the Pick n Pay Women’s Super League 2, commencing this coming weekend.
The first leg of the four-nation Toyota Challenge Rugby Series came to an end in Bloemfontein on Sunday.