Discover how athletes from all over the world descend 1 120 metres for the world’s deepest marathon in an extraordinary challenge in Sweden.
Thinus de Vries van Bloemfontein het Sondag sy sesde groot marathon voltooi en is nou deel van ‘n uitgelese groep marathon-atlete.
Fourteen talented students of the Kroonstad Black Belt Academy Martial Arts School showcased their skills at the ATA-SA Africa Big 5 Challenge Family Festival held in Pretoria. In the event…
Die eerste meisieskrieketspan van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem is die 12de jaar agtereenvolgens die Oos-Vrystaatse kampioen.
Vyf fiestryers van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het uitstekend gevaar op CycleLab MTB se nasionale kampioenskapsbyeenkoms vir skole wat in Piet Retief plaasgevind het. Op dié geleentheid, wat middel…
Atlete van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het uitstekend gevaar tydens die Going 4 Gold-atletiekbyeenkoms wat die afgelope naweek in Bethlehem plaasgevind het. Die atlete het 74 medaljes by…
Oos-Vrystaatse leerlinge blink uit in sport
Deelname aan die Going 4 Gold-atletiekbyeenkoms is goed deur die Bethlehem-gemeenskap ondersteun.
In die betreklike kort tyd dat sy uithouritte doen, het sy die Fauresmith-uithourit al twee keer voltooi.
Nie net kan Cheetah-ondersteuners regmaak vir ‘n witwarm-wedstryd tussen die plaaslike span en die Black Lion van Georgië nie, legendariese spelers pak mekaar in ‘n opwindende vooraf-wedstryd.