Kaartjies vir die gedenkwedstryd tussen die Vrystaat Cheetahs en Georgië vind Vrydag 11 Julie in die Toyota-stadion plaas.
Die Hoërskool Trio in Kroonstad se jeugskouspan het uitstekend gevaar op die Hoër Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg se jeugskoukompetisie, waaraan verskeie skole in die streek deelgeneem het. Op Vrydag…
Hoërskool Witteberg bied met trots Derby 2025 aan op Vrydag 30 en Saterdag 31 Mei.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Cyclers can still enter for the Sungazer 100 Miler race on 31 May, starting and ending in Bloemfontein. Entries close on 23 May.
Sportleerlinge kry in die Wesgrow Sentrale Sportreeks die geleentheid om hul sporttalent te ontgin
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, se meisies atlete is as die nommer een atletiekspan in Suid-Afrika gekroon tydens die Baan en Veld-atletiekkampioenskappe wat by die Universiteit van Johannesburg, aangebied is.…
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
Get ready for March’s quality races in Nelson Mandela Bay, featuring major events and a charity drive for the East Cape Horse Care Unit.