Vrystaatse sportluie oor ‘n wye verskeidenheid dissiplines is Donderdag vereer tydens die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Sportster van die Jaar-geselligheid.
The UFS won their first ever Varsity Football Cup in the final against the TUT in Bloemfontein with a penalty shootout.
The Kimberley Big Hole Marathon, launched to enhance tourism, offers R1.2 million in prize money.
Lede van die Bethseals-swemklub in Bethlehem het die afgelope naweek aan die Pelicans-swemgala in Bloemfontein deelgeneem en het baie goed persteer. Altesaam 20 van die klub se swemmers het in…
Die oorwinning was soet die die Arende van die Noordwes-Universiteit Maandag 29 September die span van Kovsies in Bloemfontein geklop het in die eindstryd van die Varsitybeker-netbaltoernooi.
The Kovsie netball team are exited heading towards the final of the Varsity Cup after they won their semi-final match againts Maties.
Underdogs Griquas won the South African Currie Cup for the first time since 1970 when fly-half George Whitehead kicked a post-hooter penalty for a 27-25 win over the Lions inJohannesburg…
Die 24ste Bloemhofdam Bonanza, met R200 000 se kontantpryse, vind van 24 tot 28 September plaas en hengelaars kan steeds inskryf.
Die 12-jarige Henry Parsons van Kroonstad gaan in Oktober die stokke op die Magaliespark-baan swaai as lid van die Vrystaat-o.13-gholfspan.
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se eerste rugbyspan het ‘n belowende seisoen agter die rug. Die span het groot opslae gemaak toe hulle op 16 Augustus as die eerste rugbyspan…