Die enigste vrou wat ‘n internasionale para-atletiek-beampte in Afrika is, is Saterdag op die Suid-Afrikaanse Sport-eerbewyse vereer.
Gesonde, mededingende en opwindende skolesport is die hooffokus van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks, waarvan die wenners op Maandag 25 Augustus aangekondig is. Die reeks spog met merkwaardige massadeelname. Bethlehem…
The Kovsie women’s netball team is gearing up to defend Varsity netball crown
Cheetahs’ head coach, Frans Steyn targets winning streak in the remaining three matches of the premier division’s Carling Currie Cup.
Atletiek Vrystaat moes ‘n kennisgewing uitstuur dat geen byeenkomste by dié stadion mag plaasvind voordat kritiese opgraderings nie gedoen word nie.
The Free State Cheetahs will take on Western Province in Bloemfontein on 16 August seeking a third win in the Currie Cup series.
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
With just one more round remaining at the Provincial Tournament in Secunda on Saturday, 23 August, the Black Belt Academy students left an indelible mark.
Die Bethlehem-uithouritklub het sukses behaal op die 50ste Fauresmith-uithourit. Frikkie de Jager en Anné Nel is bekroon, met Moolmanshoek Maleek as junior perd van die jaar.