Oos-Vrystaatse leerlinge blink uit in sport
Deelname aan die Going 4 Gold-atletiekbyeenkoms is goed deur die Bethlehem-gemeenskap ondersteun.
In die betreklike kort tyd dat sy uithouritte doen, het sy die Fauresmith-uithourit al twee keer voltooi.
Nie net kan Cheetah-ondersteuners regmaak vir ‘n witwarm-wedstryd tussen die plaaslike span en die Black Lion van Georgië nie, legendariese spelers pak mekaar in ‘n opwindende vooraf-wedstryd.
Celebrate the achievements of sport stars in Bloemfontein at the glamorous Free State Sport Star awards event.
Vrystaatse sportluie oor ‘n wye verskeidenheid dissiplines is Donderdag vereer tydens die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Sportster van die Jaar-geselligheid.
The UFS won their first ever Varsity Football Cup in the final against the TUT in Bloemfontein with a penalty shootout.
The Kimberley Big Hole Marathon, launched to enhance tourism, offers R1.2 million in prize money.
Lede van die Bethseals-swemklub in Bethlehem het die afgelope naweek aan die Pelicans-swemgala in Bloemfontein deelgeneem en het baie goed persteer. Altesaam 20 van die klub se swemmers het in…
Die oorwinning was soet die die Arende van die Noordwes-Universiteit Maandag 29 September die span van Kovsies in Bloemfontein geklop het in die eindstryd van die Varsitybeker-netbaltoernooi.